myRecruit

Locum Dokter Permanent

4435915 Healthcare Industry 22 May 2019
myRecruit Northern Suburbs
Market related
Detail Information
Job Summary
Position for Locum Dokter
Job Description
Ons is dringend op soek na ‘n locum dokter om te help met beskikbare skofte vir Ongevalle skofte by Staats Hospitale in die Wes Kaap.
Kwalifikasie:
• MBChB of soortgelyke kwalifikasie
• Moet geregistreer wees by “Health Professional Council of South Africa” (HPCSA)

Vereistes vir Registrasie:
• Opgedateerde CV (Lys alle verpligtinge en verantwoordlikhede onder elke instansie)
• `n Gesertifiseerde afskrif van u kwalifikasies: Graad / Diploma / Sertifikaat ( nie langer as drie (3) maande nie)
• Afskrif van ID (Indien u nie `n Suid-Afrikaanse burger is nie, verskaf asseblief paspoort en werk / studiepermit)
• Nuwe opgedateerde sertifikaat en kaart van jou raad, Bv: HPCSA, SAPC, ens.
Indien u belangstel in die bogenoemde posisie is, stuur al die nodige dokumente aan ***email***.



Salary: RMarket Related
Key Skills / Requirements
Please refer to description