JOIN US & EXPLORE THOUSANDS OF JOBS & OPPORTUNITIES

Didn't find a job or opportunity you are interested in? Don't stress, register your profile regardless so that you can be found by recruiters when a suitable position becomes available.
3 Job(s) found showing 1 - 25
myRecruit

Digitale Media Verteenwoordiger

Sales

myRecruit Free State South
DIGITALE MEDIA VERTEENWOORDIGER

AA PRINT MEDIA PTY LTD  HET 'N NUWE AFDELING : "GETFIREDUP" EN ONS KORT JOU !!

JY MOET AAN DIE VOLGENDE VEREISTES VOLDOEN:
1-EIE BETROUBARE VERVOER
2-SLIM SELFOON 
3-MOET VOL ENERGIE WEES EN PROP VOL SELFVERTROUE .
4- 2 JAAR VERKOOPS ONDERVINDING.

GOEIE POTENSIELE VERGOEDING VAN 10K TOT 15K PER WEEK OP KOMMISSIE 25% tot 50% KOMMISSIE EN AANVULLENDE BONUSSE

POSISIES IS ONMIDDELLIK BESKIKBAAR INDIEN ONDERHOUD SUKSESVOL WAS.

OPLEIDING WORD VERSKAF DEUR ONS EIE OPLEIDING DESKUNDIGES IN AL 9 PROVINSIES.

ONS IS N “FUNKY” VERKOOP - EN BEMARKINGSONDERNEMING MET UITSTEKEND GROEI POTENSIAAL.

OM DEEL TE WORD VAN DIE SPAN STUUR JOU CV NA ***email***
Market related Permanent
myRecruit

Beesboerdery Bestuurder

Professional

myRecruit Free State South
Plaasbestuurder gesoek vir gevestigde beesboerdery. Moet 'n goeie kennis hê van Beesboerdery en goeie kommunikasie vaardighede is noodsaaklik. Kandidate nie gekontak binne 2 weke van aansoek nie, was onsuksesvol. ***email*** Market related Permanent
myRecruit

Beesboerdery Bestuurder

Professional

myRecruit Free State South
Op soek na 'n goed georganiseerde individu met goeie kommunikasie vaardigheid en uitgebreide kennis en ondervinding van beesboerdery vir 'n groot bees plaas in Harrismith. ***email*** Market related Permanent
  • Page
  • / 1
  • Go